Friday, November 7, 2008

Roadtrip



Ons was weg vir 2 weke. n troue in Tzaneen gehad en sommer n behoorlike roadtrip daarvan gemaak. Die lekker ding was dat behalwe dat ons baie gerus het, baie geeet en baie friends gekyk het, het ons ook tyd geky om bietjie social foto's te neem. As julle wil loer na hulle click hier.

Toe ons terugvlieg sĂȘ ek vir Iza dit voel nie asof ons behoorlik gerus het nie. Maar as jy weer aan die gang kom in die Kaap dan voel jy die verskil in jou lyf. Dit was rerig great gewees.

My trouseisoen is weer in volle swang en 2 troues later woel ons om voor te bly. Met al my nuwe speelgoed is ek geleidelik besig om die stuff onder die knie te kry en is ek baie excited oor die volgende paar weke se troues.

As jy dus n gas is by een van die troues, kom se gerus hallo

Oor en uit!

Riekert

No comments: